book-icon Uitgawe 19 Augustus 2021

Van Nice tot die Kalahari: Sjef Jan Hendrik bring koshemel woestyn toe

akkreditasie
Jan Hendrik van der Westhuizen. Foto's: Hanru Marais, VIA en Brainwave Productions
Jan Hendrik van der Westhuizen. Foto's: Hanru Marais, VIA en Brainwave Productions

As die eerste Suid-Afrikaanse sjef wat met ’n Michelin-ster bekroon is, het die plaasseun van Middelburg in Mpumalanga naam gemaak tot doer in Frankryk, waar hy die trotse eienaar van twee restaurante in Nice is.

Maar dit was ver van die stadsliggies, Franse kosmarkte en Europese spogrestaurante waar Jan Hendrik van der Westhuizen terug op eie bodem om ’n kampvuur onder die sterrehemel van die Kalahari nuwe inspirasie gekry het.

Ná ’n bedrywige tyd by sy eerste restaurant, JAN, wat hy in 2013 aan die Franse Riviera geopen het, het hy na die privaat Tswalu-wildreservaat in die Noord-Kaap weggebreek om kop skoon te maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees