book-icon Uitgawe 27 Oktober 2022

Veerkragtige Shania Twain: Verneuk, byna dood – maar sy laat haar nié onderkry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
shaniafb
shaniafb

Haar lys terugslae is omtrent net so lank soos haar lys treffers. Maar elke keer het sy dit in ’n groeigeleentheid omskep.

Toe sy sowat twee jaar gelede covid en longontsteking kry en by die dood omdraai het, het sy ’n liedjie daaroor geskryf.

Toe sy weens ’n bosluisbyt ’n siekte ontwikkel het wat haar van haar stem beroof het, het sy ’n gevaarlike operasie ondergaan om dit te laat herstel. En toe haar man haar met haar beste vriendin verkul het, het Shania dit nie net verwerk nie; sy het sommer ook met dié vriendin se man afgehaak en dolgelukkig met haar lewe aangegaan. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees