book-icon Uitgawe 10 Maart 2022

Venus en Serena nou albei in hul 40's – aftrede wink… En een sus droom oor nog ’n baba

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
fb
fb

Stel jou die Franse Ope sonder kleibane voor. Of Wimbledon sonder aarbeie en room. Dis omtrent so ondenkbaar soos ’n tennisbaan sonder Serena en Venus Williams – die twee spelers wat vrouetennis meer as 20 jaar lank oorheers het. Maar met albei kampioene nou in hul 40’s is die dag wanneer hulle hul rakette sal moet wegpak nie meer ver nie.

In ’n onderhoud met Harper’s Bazaar erken die susters vir hulle is die idee van aftrede bevrydend nadat hulle van die ouderdom van vier hul lewe aan tennis gewy het.

“Ons het van so ’n jong ouderdom net gewerk,” sê Venus (41). “Daarom dink ek daardie vryheid is vir my en Serena amper onwerklik. “Ons was nog nooit vry nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees