Verdriet vir Britney Spears en verloofde ná miskraam: 5 groot keerpunte in haar lewe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Britney Spears
Britney Spears

Maar danksy haar kitsroem was die Amerikaanse popster Britney Spears, wat verantwoordelik is vir treffers soos “Baby One More Time” en “Toxic”, se doen en late ook skielik in die kollig.

Alles wat sy gedoen, gesê of gedra het, was wêreldwyd dopgehou en het nuusopskrifte gehaal. 

In 2008 het die sangeres opslae gemaak nadat sy in die publiek ’n ineenstorting gehad het, waarna sy onder kuratorskap geplaas is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees