‘Vergeet my nie’-ster Arno Greeff oor sy groot trek Kaap toe en troue

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Arno Greeff
Arno Greeff

“Hierdie jaar is dol. Ek sit nie vir een oomblik stil nie, maar dit is lekker om aan die gang te wees,” sê Arno. 

Die akteur is veral bekend vir sy rolle in die sepies 7de Laan en Getroud met rugby, die fliek Vaselinetjie en die trefferreeks Blood & Water op Netflix. 

Hy vier ook vanjaar ’n dekade in die vermaakbedryf. “Ek het op 17 my eerste rol losgeslaan en in die 10 jaar het ek baie van die bedryf geleer en besluit ek wil my lesse en raad met ander deel,” vertel hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

29 September 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in