50 vrae: Hannon wys sy fabelagtige huis en antwoord 50 intieme vrae

akkreditasie
Wat is die Glam Guru se “guilty pleasure”? En sy versteekte talent? Die vreemdste troetelnaam wat iemand al vir hom gegee het en die een ding wat hy nooit sal dra nie? Sy ma se beste raad en huidige obsessie? Kyk hier hoe antwoord die gewilde skoonheid- en modeghoeroe Hannon Bothma 50 persoonlike vrae terwyl hy sy asemrowende huis wys!

Kyk uit vir nog videos van bekendes en hul huise in Huisgenoot se videoreeks 50 Vrae – net op Huisgenoot.com.

Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees