50 vrae: Elizma Theron wys haar fantastiese huis met ’n fliekkamer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die sangeres Elizma Theron het ’n spesiale fliekkamer in haar huis – met sy eie grootskerm en spesiale springmieliemasjien. En kyk net hoe lyk die wonderwêreld van haar kinders se kamers! Kyk hier hoe antwoord sy 50 persoonlike vrae terwyl sy haar indrukwekkende huis wys!
Kyk uit vir nog videos van bekendes en hul huise in Huisgenoot se videoreeks 50 Vrae – net op Huisgenoot.com
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees