book-icon Uitgawe 28 Oktober 2021

Wat gaan aan met Tom Cruise se koddige kieste – het hy aan sy gesig laat sny?

akkreditasie
Tonele uit die komende Mission Impossible 7 saam met Hayley Atwell.
Tonele uit die komende Mission Impossible 7 saam met Hayley Atwell.

Die skitterwit glimlag het bekend gelyk, maar daar was iets vreemds aan die gesig.

Die man wat op die pawiljoen gekyk het hoe die San Francisco Giants en die Los Angeles Dodgers mekaar op die bofbalveld aanvat, het soos die superster Tom Cruise gelyk, maar . . . sy wange was veel ronder en nie gebeitel soos die bekende Hollywood-hartebreker se gelaatstrekke nie.

Maar dit wás Tom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees