book-icon Uitgawe 26 Augustus 2021

Wayne Ferreira, waar’s die R6 miljoen wat julle ons skuld?

akkreditasie
Wayne Ferreira, Norman Cherry
Wayne Ferreira, Norman Cherry

Hy was Suid-Afrika se goue seun van tennis. Op die baan het hy reuse soos Pete Sampras en André Agassi aangepak; en ook buite die kalkstrepe het hy harte verower met sy sproetgesigsjarme. 

Maar die afgelope jare wissel Wayne Ferreira (49) – deesdae ’n inwoner van Nashville in Amerika – houe met die Johannesburgse sakeman Norman Cherry (61) oor dié se belegging van byna R6 miljoen in Wayne se voormalige atmosferiesewatermaatskappy, EcoloBlue. 

Norman beweer hy is ingeloop en dat hy, selfs met die uitspraak van ’n Amerikaanse hof in sy guns, vergeefs sy geld probeer terugkry. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees