book-icon Uitgawe 16 September 2021

Willem Botha, Nicole Fortuin & kie verklap: Ek wens ek was dié Britse koninklike

akkreditasie
Willem, Nicole & kie verklap watter Britse koninklike hulle wil wees. Foto's: Verskaf
Willem, Nicole & kie verklap watter Britse koninklike hulle wil wees. Foto's: Verskaf

Die lewe van ’n koninklike is moeilik, veral as jy onder ’n vergrootglas leef, meen Willem. Maar dié sanger en fotograaf sou graag prins Harry van 10 jaar gelede wil wees.

“Hy het soveel vir mense in nood gedoen en nie in die perfekte boksie gepas nie. En ek wou nog altyd in ’n regte polowedstryd met perde wees.”

Die aktrise van Die boekklub-faam sal graag plekke met prins Harry se vrou, Meghan Markle, wil ruil. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees