book-icon Uitgawe 10 Junie 2021

Xander van 7de Laan se gesels oor sy nuwe lewe by 'Getroud met rugby'

akkreditasie
Die akteur Theodore Jantjies werk ook deesdae agter die skerms by 'Getroud met rugby'. Foto's: Willem Botha en verskaf
Die akteur Theodore Jantjies werk ook deesdae agter die skerms by 'Getroud met rugby'. Foto's: Willem Botha en verskaf

“Ek was baie lank in ’n sepie voor Getroud met rugby en het nog altyd belanggestel om spelleiding op ’n sepie te behartig,” vertel die oud-7de Laner.

Getroud met rugby het my die geleentheid gebied, en ek geniet elke oomblik sover.”

Theodore vertel hy geniet dit om met die regisseur, Hannes Müller, te werk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees