Zayn Malik en Gigi Hadid se ‘toksiese’ verhouding: Só ontvou die drama

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zayn en Gigi
Zayn en Gigi

Hulle het skynbaar áls ­gehad: talent, skoonheid, roem en rykdom. Maar toe verskyn die krake in hul verhouding, en nou laat die familietwis wat oor hulle woed selfs wilde werklikheidstele­visie maar saai lyk.

Wat het gelei tot die verbrokkeling van die verhouding van die beeldskone supermodel Gigi Hadid en die beroemde popster Zayn Malik, ’n voormalige lid van One Direction?

Dís hoe die drama agter die skerms ontvou het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees