100 matriekvrae: Fisiese Wetenskap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Fisiese Wetenskap
Fisiese Wetenskap
Huisgenoot het 100 video's waar onderwysers matrieks help met hul groot eksamens deur moeilike vrae op 'n maklike manier te beantwoord. Hier is 'n paar nuttige video's om matrieks met Fisiese Wetenskap te help.

Fisiese Wetenskap: Projektielbeweging

Hierdie video behandel projektielbeweging en die dinge wat matrieks hieroor moet onthou.

Fisiese Wetenskap: Chemiese ewewig – KC-waarde

Hierdie video gaan oor chemiese ewewig. 

Fisiese Wetenskap: Grafieke

Elke chemie- of fisikavraestel bevat minstens een grafiek. Hierdie video kan jou help om vrae oor grafieke reg te benader. 

Fisiese Wetenskap: Kwantitatiewe aspekte van chemie

Die video behandel moontlike eksamenvrae waarvoor jy die kwantitatiewe aspekte van chemie moet kan gebruik om berekeninge te doen. 

Fisiese Wetenskap: Elektrisiteit en interne weerstand

Wanneer dit by elektrisiteit kom, moet jy nie net die inhoud ken nie; jy moet dit ook kan toepas om probleme op te los. Hierdie video bied ekstra hulp. 

Fisiese Wetenskap: Kragte-diagramme

Die video gaan oor die teken van kragte-diagramme. 

Fisiese Wetenskap: Sure en basisse

Matrieks moet tussen sure en basisse kan onderskei. Hierdie video bied ekstra hulp. 

Fisiese Wetenskap: Elektro-chemie

Die video gaan oor elektro-chemie. 

Bepalings en voorwaardes

Die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud op Huisgenoot.com gee aan geregistreerde of betalende intekenare van Netwerk24 toegang tot ’n verskeidenheid Afrikaanse video’s wat as bykomende hulp met matriekskoolwerk en voorbereiding vir die matriekeksamen aangewend kan word. Hoewel ons redelike stappe geneem het om die korrektheid, nut en relevansie van die inhoud en inligting in die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s na te gaan, gee Huisgenoot geen waarborge daaromtrent nie. Jy gebruik die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s (en die inhoud en inligting wat die video’s bevat) op jou eie risiko en jy aanvaar volle verantwoordelikheid en risiko vir enige verlies, skade, onkoste, leed en dies meer wat uit sodanige gebruik kan voortspruit of daarmee verband kan hou. Huisgenoot en Media24 is nie aanspreeklik vir enige verwante verlies, skade, onkoste, leed en dies meer nie. Kliek hier vir die volledige bepalings en voorwaardes (Gebruiksbepalings).

Deur toegang te versoek of te verkry tot die Huisgenoot 100 matriekvrae-video's en inhoud, of enige van die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud te besoek, besigtig of gebruik (i) bevestig jy dat jy bewus is van en vertroud is met die Gebruiksbepalings, daartoe toestem en daaraan gebonde is, en (ii) vrywaar jy Huisgenoot en Media24 – en hou jy Huisgenoot en Media24 skadeloos – ten opsigte van enige en alle verlies, skade, onkoste, leed en dies meer wat op enige manier voortspruit uit of verband hou met die kyk of gebruik van die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud of enige onbeskikbaarheid daarvan om enige rede.

Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees