100 matriekvrae: Lewenswetenskappe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die video's bied ekstra hulp met Lewenswetenskappe.
Die video's bied ekstra hulp met Lewenswetenskappe.
Skerp jou kennis oor die pupil op en leer meer oor die wetenskaplike metode. Klik op die opskrifte om die video's te kyk.

Lewenswetenskappe: Die pupil – akkommodasie

In dié video word akkommodasie en pupil-reaksie in die menslike oog behandel. 

Lewenswetenskappe: Die wetenskaplike metode

In hierdie video word die wetenskaplike metode om kennis te versamel verduidelik. 

Lewenswetenskappe: Opstelvrae

Hierdie video verduidelik hoe opstelvrae beantwoord moet word. 

Lewenswetenskappe: Darwin vs. Lamarck

Hierdie vraag kan jou help om tussen die twee wetenskaplikes se navorsing te onderskei. 

Lewenswetenskappe: Evolusie

Toepassingsvrae oor evolusie kan dikwels uitdagend wees. Hier is ekstra hulp. 

Lewenswetenskappe: Genetiese stamboom

Hierdie video verduidelik hoe jy vrae oor genetiese stambome moet benader. 

Lewenswetenskappe: Geslagsgekoppelde genetiese kruisings

Hierdie video verduidelik geslagsgekoppelde genetiese kruisings. 

Bepalings en voorwaardes

Die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud op Huisgenoot.com gee aan geregistreerde of betalende intekenare van Netwerk24 toegang tot ’n verskeidenheid Afrikaanse video’s wat as bykomende hulp met matriekskoolwerk en voorbereiding vir die matriekeksamen aangewend kan word. Hoewel ons redelike stappe geneem het om die korrektheid, nut en relevansie van die inhoud en inligting in die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s na te gaan, gee Huisgenoot geen waarborge daaromtrent nie. Jy gebruik die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s (en die inhoud en inligting wat die video’s bevat) op jou eie risiko en jy aanvaar volle verantwoordelikheid en risiko vir enige verlies, skade, onkoste, leed en dies meer wat uit sodanige gebruik kan voortspruit of daarmee verband kan hou. Huisgenoot en Media24 is nie aanspreeklik vir enige verwante verlies, skade, onkoste, leed en dies meer nie. Kliek hier vir die volledige bepalings en voorwaardes (Gebruiksbepalings).

Deur toegang te versoek of te verkry tot die Huisgenoot 100 matriekvrae-video's en inhoud, of enige van die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud te besoek, besigtig of gebruik (i) bevestig jy dat jy bewus is van en vertroud is met die Gebruiksbepalings, daartoe toestem en daaraan gebonde is, en (ii) vrywaar jy Huisgenoot en Media24 – en hou jy Huisgenoot en Media24 skadeloos – ten opsigte van enige en alle verlies, skade, onkoste, leed en dies meer wat op enige manier voortspruit uit of verband hou met die kyk of gebruik van die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud of enige onbeskikbaarheid daarvan om enige rede.

Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees