Deel

Wiskunde: Analitiese meetkunde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die videoreeks bied bykomende hulp tydens matrieks se voorbereiding vir die eksamen.
Die videoreeks bied bykomende hulp tydens matrieks se voorbereiding vir die eksamen.
Dié video behandel vrae waar jy ’n sekere waarde van ’n onbekende moet bepaal sodat twee sirkels mekaar intern raak.


Bepalings en voorwaardes

Die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud op Huisgenoot.com gee aan geregistreerde of betalende intekenare van Netwerk24 toegang tot ’n verskeidenheid Afrikaanse video’s wat as bykomende hulp met matriekskoolwerk en voorbereiding vir die matriekeksamen aangewend kan word. Hoewel ons redelike stappe geneem het om die korrektheid, nut en relevansie van die inhoud en inligting in die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s na te gaan, gee Huisgenoot geen waarborge daaromtrent nie. Jy gebruik die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s (en die inhoud en inligting wat die video’s bevat) op jou eie risiko en jy aanvaar volle verantwoordelikheid en risiko vir enige verlies, skade, onkoste, leed en dies meer wat uit sodanige gebruik kan voortspruit of daarmee verband kan hou. Huisgenoot en Media24 is nie aanspreeklik vir enige verwante verlies, skade, onkoste, leed en dies meer nie. Kliek hier vir die volledige bepalings en voorwaardes (Gebruiksbepalings).

Deur toegang te versoek of te verkry tot die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en inhoud, of enige van die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud te besoek, besigtig of gebruik (i) bevestig jy dat jy bewus is van en vertroud is met die Gebruiksbepalings, daartoe toestem en daaraan gebonde is, en (ii) vrywaar jy Huisgenoot en Media24 – en hou jy Huisgenoot en Media24 skadeloos – ten opsigte van enige en alle verlies, skade, onkoste, leed en dies meer wat op enige manier voortspruit uit of verband hou met die kyk of gebruik van die Huisgenoot 100 matriekvrae-video’s en -inhoud of enige onbeskikbaarheid daarvan om enige rede.

heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees