book-icon Uitgawe 7 Julie 2022

KYK: HG kuier agter die skerms by Die Babbelbende

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die regisseur Johann Vermaak, op die stel van Die Babbelbende. Foto: ER Lombard
Die regisseur Johann Vermaak, op die stel van Die Babbelbende. Foto: ER Lombard

In dié reeks, wat in Media24 se ateljee in Kaapstad verfilm is, kuier die liedevolle leeu Paloeka, die parmantige kameelperd Palawa en hul beste vriendin, Bibi, in die Babbelboomhuis. 

Hul maat, Ben, is ’n veldverslaggewer wat in elke episode help om ’n kindermaatjie se “vraag van die dag” te beantwoord deur allerlei plekke te besoek en daar interessante dinge te gaan uitvind. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in