book-icon Uitgawe 12 Augustus 2021

HG Junior: Dít dra ons deur lockdown – só kan jou kind deelneem aan die gesprek

akkreditasie
HG Junior
HG Junior

Dalk is dit oefening of joga, of ’n stappie langs die see of op die berg. Dalk help die skreeusnaakse video’s op TikTok jou om ’n bietjie te ontsnap of dalk sit ’n lekker TV-reeks of goeie musiek jou weer in ’n goeie bui.

Dié twee sterre vertel wat hulle deur lockdown staande hou.

Die Kapenaar en voormalige wenner van die sangkompetisiereeks The Voice is bekend vir hits soos “Happy” en “Smother”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees