book-icon Uitgawe 2 Februarie 2023
Deel

HG se talentvolle eisteddfod-wenner is meer as net Dowwe Dolla se dogter!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Huisgenoot Eisteddfod se eerste wenner, Luca Human, saam met haar sakemanpa, Jurg Human, en aktrise-ma, Margit Meyer-Rödenbeck.
Huisgenoot Eisteddfod se eerste wenner, Luca Human, saam met haar sakemanpa, Jurg Human, en aktrise-ma, Margit Meyer-Rödenbeck.

Sy was nog in doeke – en net ’n paar maande uit die broeikas waarin sy as vroeggebore baba versorg is – toe sy die eerste keer saam met haar bekende ma in die pad geval het.

G’n wonder die 13-jarige Luca Human beskryf haarself vandag as ’n “reisiger” nie. 

Haar ma, die aktrise, vervaardiger en skrywer Margit Meyer-Rödenbeck, was destyds veral bekend as Dowwe Dolla, en hulle is kort ná Luca se geboorte saam Sun City toe waar Margit Huisgenoot se Skouspel moes aanbied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees