Deel

Huisgenoot Eisteddfod: Kyk hier wie het watter prys gekry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Huisgenoot Eisteddfod.
Huisgenoot Eisteddfod.

Deelnemers aan die kompetisie het elkeen toegang gekry tot ’n meesterklas in die afdeling waarvoor hulle ingeskryf het. Die meesterklasaanbieders was ook die beoordelaars en het die sertifikate toegeken. 

Die musikant en skrywer Frieda van den Heever het die poësieafdeling beoordeel en die aktrise Roeline Daneel die prosa-afdeling. Die sangafdeling is deur die musikant en TV-aanbieder Lynelle Kenned beoordeel, terwyl Sue Pyler-Slabbert, wat soggens op RSG ’n omroeper is, verantwoordelik was vir die redenaarsafdeling.

Elke deelnemer het ’n sertifikaat gekry:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees