book-icon Uitgawe 9 Februarie 2023
Deel

HG gesels met ‘Mooiweer en warm’ se vurige Minke Marais

akkreditasie
HG ster van die week. Foto: Instagram/@minke.marais
HG ster van die week. Foto: Instagram/@minke.marais

Toe sy in Mei 2022 hoor sy het die rol van Miempie losgeslaan in kykNET se nuwe reeks Mooiweer en warm was die krane behoorlik oop.

“En ek het dadelik my ouers met die goeie nuus gebel,” sê Minke (21), wat op Stellenbosch woon. “Kyk, ek is seker dis enige jong akteur se grootste droom om saam met hul rolmodelle die skerm te deel. 

“Ek was ongelooflik oorweldig, ongelooflik opgewonde om te kon leer by die legendes, en ongelooflik dankbaar dat ek deel kon wees van so ’n fantastiese rolverdeling.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees