1 In April vanjaar is aangekondig Bad Bunny gaan die hoofrol in die Marvel-superheldfliek El Muerto speel wat in 2024 uitgereik word. Sy karakter doen watter sportsoort wat hy self van jongs af geniet het om aan deel te neem?
2 Daar is een klere-item waarvoor die rapper bekend is. Hy word gereeld daarin afgeneem en het selfs onlangs ook daarin gaan stem. Hy het ook sy eie item in samewerking met dié handelsmerk ontwerp. Watter klere-item is dit?
3 Bad Bunny is ook bekend vir sy aktivisme en liefdadigheidswerk. Hy versprei onder meer gereeld speelgoed aan kinders in Puerto Rico wat in armoede leef. Wat is sy liefdadigheidsorganisasie se naam?