book-icon Uitgawe 6 Oktober 2022

Ontmoet die stem agter die jong hoofkarakter in die Turkse drama ‘Elif’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Emma is gaande oor perdry en sy hoop om eendag haar eie perd te hê. Sy hou van lees en kyk graag K-pop­-dansvideo's. Foto: Verskaf
Emma is gaande oor perdry en sy hoop om eendag haar eie perd te hê. Sy hou van lees en kyk graag K-pop­-dansvideo's. Foto: Verskaf

“Ken julle Elif?” vra ek onlangs aan drie tieners. “Ja!” gil hulle almal amper gelyk. “Sy loop mos altyd so weg,” laat hulle ewe hoor. 

Die drie verwys natuurlik na die derduisende memes en gifs wat op die internet versprei word oor dié jong karakter. 

Jy gaan ver moet soek na iemand wat nóg nie van Elif gehoor het nie. Dié TV-karakter was net ses jaar oud toe haar ma haar by die skatryk Emiroglu-gesin gaan aflaai het om daar as huishulp op hul plaas groot te word. Maar min weet Elif haar pa is eintlik ryk én ’n lid van dié gesin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees