Matrieks, hier is nou nóg 20 video’s wat hulp met wiskunde en rekeningkunde bied!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vyftien nuwe wiskunde- en vyf rekeningkundevideo’s is gereed om gekyk te word.
Nuwe video's is gereed om vanjaar se matrieks met
Nuwe video's is gereed om vanjaar se matrieks met hul skoolwerk te help.

Huisgenoot bied sedert verlede jaar ekstra hulp met matrieks se skoolwerk. 

Die Huisgenoot 100 matriekvrae-videoreeks is spesiaal ontwerp om moeilike konsepte en vrae waarmee leerders dikwels worstel, te help verduidelik. Die video’s is gratis beskikbaar.

Klik hier om na die video’s te kyk. 

Wat is Huisgenoot 100 matriekvrae?

  • Dit is ’n reeks video’s wat dien as ekstra lesse oor jou skoolwerk en bykomende studiehulp. Elke video bestaan uit ’n kort les. Dit behandel en verduidelik van die belangrike gedeeltes van die kurrikulum en moontlike vrae in die matriekeksamen. 
  • Onderwysers en tutors wat ook voorheen skoolgehou het, verduidelik die onderwerpe, vrae en antwoorde. 
  • Foto’s, grafika en kleurvolle sketse word gebruik om die video’s toeganklik te maak. Elke video is ongeveer vyf minute lank. 
15 nuwe video's wat matrieks met Wiskunde kan help
15 nuwe video's wat matrieks met Wiskunde kan help is nou op Huisgenoot.com beskikbaar.

Watter vakke word behandel?

Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees