Opskud, dis jou laaste kans om in te skryf vir Huisgenoot se Eisteddfod!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Besoek eisteddfod.huisgenoot.com om deel te neem. Die kompetisie sluit op 24 Oktober 2022 om 12:00.
Besoek eisteddfod.huisgenoot.com om deel te neem. Die kompetisie sluit op 24 Oktober 2022 om 12:00.

Ná maande is die sluitingsdatum van Huisgenoot se heel eerste aanlyn eisteddfod om die draai. Maak seker jou kind mis nie die kans om by van Suid-Afrika se voorste kunstenaars te leer en boonop met hul talent te spog nie. 

Inskrywings vir Huisgenoot Eisteddfod sluit op Maandag 24 Oktober om 12:00, maar dit is nog nie te laat om ’n kans te waag nie. 

Elke deelnemer kan kies vir watter afdeling hulle wil inskryf – prosa, poësie, sang of redenaars. Daarna kry hulle toegang tot ’n spesiale, eksklusiewe meesterklas vir daardie afdeling. Elke meesterklas is 45 tot 50 minute lank. In die meesterklasvideo deel ’n professionele akteur, sanger of aanbieder, praktiese raad en wenke om die deelnemers te help om vir hul optrede voor te berei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

8 Desember 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees