book-icon Uitgawe 9 Februarie 2023
Deel

Beeste, lobola en byekorfhuisies: Als oor Suid-Afrika se vroeë boere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Ndebele woon hoof­saaklik in Mpumalanga en is bekend vir hul geometriese ontwerpe en fyn kralewerk. Foto: Gallo Images/Getty Images
Die Ndebele woon hoof­saaklik in Mpumalanga en is bekend vir hul geometriese ontwerpe en fyn kralewerk. Foto: Gallo Images/Getty Images

Anders as jagter­versamelaars wat agter die wild aan ­beweeg, het hierdie gemeenskappe langer tydperke op dieselfde vrugbare plek vertoef waar hulle hul oeste verbou het.

Die eerste groepe van dié Afrikaboere het tussen 1 700 en 2 000 jaar gelede op soek na nuwe grond en ’n geskikte somerreënvalklimaat na die suide van Afrika getrek. Hulle het hul tale, vaardighede en idees saamgebring. Hul beeste, bokke, skape en hoenders het ook saam met hulle na die suide getrek.

Die Afrikaboere het ’n minder nomadiese leefwyse aangehang as die Khoikhoi-herders en San-jagter-versamelaars wat suidelike Afrika in daardie tyd reeds bewoon het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees