Kleiner as klein: Als oor nanotegnologie se piepklein wêreld

akkreditasie
Ons leer jou meer oor die piepklein wêreld van nanotegnologie, wat opwindend én vreesaanjaend is. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ons leer jou meer oor die piepklein wêreld van nanotegnologie, wat opwindend én vreesaanjaend is. Foto: Gallo Images/Getty Images

Die ontwikkelings wat die afgelope klomp dekades in nanotegnologie plaasgevind het, wys daar is onbeperkte po­­­tensiaal in die mikrowêreld van atome, molekules en selle – ’n wêreld wat veels te klein is om met die blote oog waar te neem.

Dit is hiér waar die verkenning en manipulasie van die boublokkies van die heelal nou moontlik word, en waar opwindende (een vreesaanjaende) dinge gebeur!

Verbeel jou jy word eendag wakker en kom agter jy het 1,5 miljard keer kleiner gekrimp, terwyl alles rondom jou steeds die “normale” grootte is. Pleks daarvan dat jy stoele, boeke, die televisie of jou gesinslede sien, kyk jy vas teen atome en selle – die boublokke van alles in ons wêreld! 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees