book-icon Uitgawe 25 November 2021

Kyk net watter verskeidendheid diere en plante oorleef in die dorre Namib

akkreditasie
Kameeldoringbome staan voor die massiewe Duin 45 in die Sossusvlei-omgewing van die Namib. Kyk hoe klein lyk die mense wat dit uitklim! Foto: Gallo Images/Getty Images.
Kameeldoringbome staan voor die massiewe Duin 45 in die Sossusvlei-omgewing van die Namib. Kyk hoe klein lyk die mense wat dit uitklim! Foto: Gallo Images/Getty Images.

Die Namib, die woestyn waarna ons buurland Namibië genoem is, is waarskynlik die oudste woestyn op aarde. Dié gebied is al minstens 55 miljoen jaar dor en bar. Die woord “namib” beteken “wye plek” in die Namataal. Ons vertel jou hoe die Namib lyk en watter diere en plante jy daar sal aantref.

Hoewel groot dele van dié woestynstreek beskerm word, bly die mens ’n bedreiging vir die fauna en flora wat hier voorkom. Dit is so weens onvolhoubare grondpraktyke, mynbou en die onwettige verwydering van plante. Kom ons hoop hierdie pragtige woestyn-ekostelsel bly nog baie lank vir die nageslag behoue.

Die Namibwoestyn strek van die suide van Angola af sowat 2 000 km in ’n smal strook al langs die Namibiese kuslyn tot ’n klein entjie in Suid-­Afrika.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees