Suid-Afrika het 22 nasionale parke wat gestig is om ons land se natuurlike erfenis in stand te hou en te bewaar.
Ons bewaringsgebiede strek van die |Ai-|Ais-Richtersveld-vredespark in die Noord-Kaap tot die Mapungubwe Nasionale Park in Mpumalanga, en dit word deur SANParke bestuur. Verlede week het ons jou geleer oor staproetes, maar nasionale parke bied ook ’n groot verskeidenheid ander aktiwiteite soos voël- en wildkyk, perdry en 4x4-roetes.
Ons leer jou dié week meer oor van ons parke.