book-icon Uitgawe 17 November 2022

Ooit gewonder wat maak ’n voël ’n seevoël? Als oor dié unieke spesie

akkreditasie
Hierdie diere het aangepas om in die stawwe, onvoorspelbare toestande van die oseaan te oorleef. Foto: Gallo Images/Getty Images
Hierdie diere het aangepas om in die stawwe, onvoorspelbare toestande van die oseaan te oorleef. Foto: Gallo Images/Getty Images

Daar is meer as 350 spesies seevoëls in die wêreld, en Suid-Afrika het 132 van hierdie spesies aan ons kus aangeteken.

Om die raakvlak van drie oseane te wees – die Suidelike, Indiese en Atlantiese Oseaan – skep ’n unieke en dinamiese omgewing wat groot natuurlike diversiteit ondersteun.

Seevoëls is kwesbaar vir landroofdiere en vaar beter op eilande. Gelukkig het Suid-Afrika baie eilande beskikbaar vir hierdie voëls, en ons kan dus ’n groot ver­skeidenheid van voëllewe geniet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees