book-icon Uitgawe 27 Oktober 2022

Rooibos: Als wat jy moet weet oor SA se eie ‘wonderplant’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van al die ‘wonderplante’ wat in Suid-­Afrika voorkom, is rooibos die bekendste. Foto: Gallo Images/Getty Images
Van al die ‘wonderplante’ wat in Suid-­Afrika voorkom, is rooibos die bekendste. Foto: Gallo Images/Getty Images

Suid-Afrika is wêreldwyd bekend as ’n land ryk aan diversiteit – en dit strek verder as ons lewendige kultuur. Trouens, Suid-Afrika is sesde op die lys van die 17 megadiverse lande van die wêreld. 

Dit beteken dit is een van die lande wat die meeste van die wêreld se plant- en dierspesies binne sy grense het. 

In Suid-Afrika is daar nege biome (groeperings plantegroeisoorte met eenderse ekologiese kenmerke) geklassifiseer, elkeen met sy eie klimaatspatroon. Een van die biome, die fynbosbioom, is die tuiste van uitsonderlike soorte inheemse plantegroei wat net hier in Suid-Afrika voorkom. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees