book-icon Uitgawe 2 Februarie 2023
Deel

Senuwees en pyn gaan hand aan hand: Hier’s hoe jou senuweestelsel jou teen seerkry help

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gallo Images/Getty Images
Foto: Gallo Images/Getty Images

Het jy al ooit per ongeluk aan ’n vlam of warm stoofplaat geraak en dan gesien hoe jy jou hand vinnig wegruk nog voor jy selfs daaroor kon nadink?

Dis asof daar iets in jou liggaam is wat jou teen gevaar beskerm. Daardie “iets” is jou senuweestelsel wat jou liggaam ­beheer en seker maak ál die ver­skillende dele van jou lyf kan met mekaar kommunikeer. Dié kommunikasie gebeur blitsvinnig, en dis die rede waarom jy nie jou hand lank genoeg teen die hitte gehou het om dit lelik te verbrand nie!

Die senuweestelsel bestaan uit twee dele – die sentrale senuwee­stelsel en die perifere senuwee­stelsel. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees