book-icon Uitgawe 6 Oktober 2022

Só lyk biljoenêr Elon Musk se plan om 42 000 satelliete te lanseer

akkreditasie
Elon Musk se plan om 42 000 satelliete te lanseer. Foto: Gallo Images/Getty Images
Elon Musk se plan om 42 000 satelliete te lanseer. Foto: Gallo Images/Getty Images

Die biljoenêr Elon Musk beplan om oor die volgende paar dekades omtrent 42 000 satelliete te lanseer. 

Dit is deel van sy maatskappy SpaceX se Starlink-diens, waarmee hoëspoed­internet oral, selfs in die mees afgeleë gebiede op aarde, moontlik gemaak kan word. Hoewel dit ons wêreld ingrypend kan verbeter, kom hierdie diens met ’n paar probleme wat dié tegnologiereus sal moet oorkom voor dit wêreldwyd ’n werklikheid kan word.

Ons leer jou wie Elon Musk is, wat sy Starlink-maatskappy se doelstellings is, en hoe hulle beoog om dié projek verder te neem sonder om enorme probleme vir toekomstige ruimtevlugte te veroorsaak.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees