book-icon Uitgawe 28 Oktober 2021

Suid-Afrika se ryk geskiedenis: Huisgenoot kyk na erfenisgebiede

akkreditasie
Oos-Londense Stadsaal.
Oos-Londense Stadsaal.

Verlede week het jy geleer elke provinsie in Suid-Afrika is verantwoordelik vir die nasionale en provinsiale erfenisgebiede wat daarin voorkom. 

Hierdie taak val op die skouers van die onderskeie provinsiale erfenishulpbron­owerhede. Hulle moet samewerkende bestuur tussen die nasionale, provinsiale en plaaslike owerhede bevorder om ons erfenishulpbronne te identifiseer, bewaar en bestuur. 

Dié week kyk ons na die vier oorblywende provinsies. Omdat elke provinsie honderde erfenisterreine het, loer ons net oorsigtelik na ’n paar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees