book-icon Uitgawe 9 Junie 2022

Water wat kontinente skei: Panamakanaal meer as 'n eeu kortpad 'n tussen oseane

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Lugfoto van die 
Panamakanaal en die Miraflores-sluise.
Foto: Gallo Images/Getty Images
’n Lugfoto van die Panamakanaal en die Miraflores-sluise. Foto: Gallo Images/Getty Images

Die Panamakanaal in Sentraal-Amerika is ’n mensgemaakte kanaal van 82 km lank deur die Panama-landengte wat die Atlantiese en Stille Oseaan met mekaar verbind. Saam met Egipte se Suezkanaal is dit een van die mees strategiese kunsmatige waterweë ter wêreld.

Voor die voltooiing van dié skeepskanaal deur Panama kon dit ’n skip wat van New York aan die Amerikaanse ooskus na San Francisco aan die weskus wou vaar, ’n maand neem om dié tog af te lê.

Skepe moes destyds om Kaap Hoorn, die suidelike punt van Suid-Amerika, vaar. Dit is ’n afstand van 21 000 km! Ons leer jou hoe die Panamakanaal gebou is om dié skeepsreis tot 8 000 km te verkort en so wêreldhandel ’n hupstoot te gee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in