Dit is dan die maklikste om vinger te wys na iemand na aan hom wat hy dalk as ’n vreemdeling beskou. Dit kan gebeur dat jy hierdie vreemdeling in sy oë is omdat hy jou nie elke dag sien nie.
Hy doen dit nie om jou seer te maak nie. As hy wel ’n geheuesiekte het, kan hy op hierdie manier probeer sin maak uit iets wat angs by hom veroorsaak.
Hoe moeilik dit ook al is, jy sal in hierdie omstandighede ’n plan moet maak. Al is hy die ouer mens, sal jy vir hom moet dink. Die eerste stap as hy weer so ’n aantyging maak, is om kalm te bly en jouself te herinner dat jy dit nie persoonlik moet opneem nie. Moenie met hom daaroor stry nie, want dit gaan hom net meer ontstel. Moet ook nie wegstap nie.
Laat hom klaar praat en neem hom dan na ’n rustige omgewing. Moenie probeer om hom te laat onthou waar hy dalk laas die voorwerp gesien het nie. Hy kan waarskynlik nie meer so maklik terugdink soos jy nie.
Gee antwoorde op sy vrae en jou eie kort verduideliking van wat dalk met die voorwerp kon gebeur het. Laat hy ’n rukkie toekyk hoe jy daarna soek. As jy dit nie kan kry nie, trek sy aandag af deur vir hom iets te ete of te drinke aan te bied.
Vra jou ouers om hom na ’n dokter of kliniek te neem waar ’n deeglike ondersoek kan uitwys of hy moontlik ’n geheuesiekte het. Dan kan julle betyds reëlings tref vir sy versorging in die toekoms.
- Aktrise Simoné Pretorius oor haar miskraam: Dis die slegste ding nog, maar ons kyk vorentoe
- Vrou skud 89 kg af ná sy vir twee sitplekke op vlug moes betaal
- Keel- én borskanker gelyk, maar tennisster Martina Navratilova veg terug
- Donkerbos se Erica Wessels verwelkom nuwe baba
- Ma oor sonskynkind (12) met kanker: ‘Ons weet hy sal gesond word’
- Agtjarige meisie verruil gesin se fortuin vir lewe as non
- Aktrise Simoné Pretorius oor haar miskraam: Dis die slegste ding nog, maar ons kyk vorentoe
- Huisgenoot Eisteddfod: Kyk hier wie het watter toekenning gekry
- Die Babbelbende: Kyk al die episodes hier!
- Hoe kies jy die regte bra sonder aanpas? Hier’s raad
2 Februarie 2023

Registreer maklik met slegs jou e-posadres en ontvang ons gratis nuusbriewe

Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, skoonheid, dekor en jou leefstyl. Kry dit als in ons daaglikse, weeklikse en maandelikse nuusbriewe.
30 Mei 2022

31 Mei 2022

01 Jun. 2022

02 Jun. 2022

03 Jun. 2022

06 Jun. 2022

07 Jun. 2022

08 Jun. 2022

09 Jun. 2022

10 Jun. 2022

13 Jun. 2022

14 Jun. 2022

15 Jun. 2022

16 Jun. 2022

17 Jun. 2022

20 Jun. 2022

21 Jun. 2022

22 Jun. 2022

23 Jun. 2022

24 Jun. 2022

30 Jun. 2021

13 Mei 2021

13 Mei 2021

13 Mei 2021

13 Mei 2021

13 Mei 2021

13 Mei 2021

13 Mei 2021

13 Mei 2021

13 Mei 2021

14 Feb. 2022

14 Feb. 2022

14 Feb. 2022

14 Feb. 2022

14 Feb. 2022

14 Feb. 2022

14 Feb. 2022

14 Feb. 2022

14 Feb. 2022

14 Feb. 2022

