11 maande oue Potch-baba met hartdefek tuis ná covid-19, Bocavirus én beroerte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Keean Claase
Keean Claase

Hulle noem hom God se wonderwerkie, want dis presies wat hul 11 maande oue seuntjie in hulle oë is: ’n wonderwerk.

Nie net is klein Keean Claase met ’n seldsame hartdefek gebore nie, hy het ook meer onlangs covid-19, die Bocavirus en ’n beroerte oorleef – en hy is klaar weer tuis waar hy besig is om te herstel.

“Wanneer ek aan ons seuntjie dink, is daar geen ander woord wat sy lewe – en sy oorlewing – so goed beskryf soos die woord ‘wonderwerk’ nie,” sê sy pa, Francois Claase. “Hy is vir ons ’n teken van God se genade – en dat wonderwerke moontlik is.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in