Deel

200 jaar oue wet ry dalk koninklike sprokiesromanse in die wiele

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kroonprinses Amalia en prins Gabriël
Kroonprinses Amalia en prins Gabriël

Maar vir prins Gabriël van België (18), seun van koning Philippe van België, en kroonprinses Amalia (17) van Nederland gaan dit nie so maklik wees om net lank en gelukkig saam te wees nie.

Dít alles oor ’n wet wat 200 jaar gelede ingestel is. Kragtens dié wet wat van 24 November 1830 dateer, mag lede van die Belgiese en Nederlandse koninklike families nie met mekaar trou nie, berig die plaaslike media-agentskap HLN.

Tog is ’n verhouding en moontlik ’n latere troue tussen dié twee nie ’n idee waarvan mense nie hou nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees