34 skote in Benoni-gesin se huis afgevuur: Ek het net gebid dat my man oorleef

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lamont Familie Aanval
Lamont Familie Aanval

“Ons is geseënd om lewendig te wees. Dit is net ’n wonderwerk”.

Dit was die eerste woorde wat Sarah Lamont, ’n ma van twee dogters, aan Huisgenoot gesê het nadat twee inbrekers op 11 Oktober toegang tot die gesin se huis in Benoni in Gauteng verkry het. 

Sarah vertel hulle het 34 patroondoppies getel ná die skietery in hul huis toe die twee rowers in die oggendure toegang tot hul huis gekry het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees