Aangenome hond wat Benoni-familie red, uit die hospitaal en op herstelpad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sarah Lamont sal verewig dankbaar wees vir Holly. 
Foto: Verskaf
Sarah Lamont sal verewig dankbaar wees vir Holly. Foto: Verskaf

Danksy die heldemoed van hul honde het Sarah Lamont en haar gesin ’n huisinbraak deur gewapende rowers in Benoni oorleef. Sarah vertel haar storie aan ons sustertydskrif, YOU.

In die vroeë oggendure van 3 Oktober het twee gewapende rowers by die Lamonts se huis in Lakefield, Benoni, ingebreek. Die inbrekers het hul weg na die boonste verdieping gebaan tot waar die gesin geslaap het. 

Hulle het eers gedink die alarmstelsel is foutief omdat dit die Donderdag voor die aanval deur weerlig getref is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees