Dana vertel: Bloem se skouspelagtigste troue en die kruiwa-bruid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die kruiwa-troue in Germiston.
Die kruiwa-troue in Germiston.

En dan is daar die troues. Franz Kemp kom staan die oggend weer in my kantoordeur. “Boet Troskie trou Saterdag in Bloemfontein,” sê hy.

“O, lekker,” sê ek. “Gaan jy?”

“Nee.” Hy wys na my. “Jy gaan. Het jy ooit ’n pak klere?”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees