Huisgenoot-Skouspel: So is daar gepleit, gepaai en gepaartie

akkreditasie

Dis 2003 en dit voel of elke man en sy hond op pad is na Sun City vir Huisgenoot-Skouspel.

Mense stroom soontoe om die naweek om te kuier en hul helde op die verhoog te sien. En die room van Afrikaanse kunstenaars is die een gretiger as die ander om op te tree.

Sedert die vertoning die eerste keer in 2000 die lig gesien het, het dit teen ’n verstommende pas gegroei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees