book-icon Uitgawe 19 Mei 2022

Alkoholiste Anoniem word 75: Huisgenoot woon een van hul vergaderings by

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
fb
fb

’n Vriendelike barista sit stomende cappuccino’s aan die mense voor wat in die koffiekroeg in die voorportaal van die kerk instap. Baie van die mense wat rondmaal, gesels soos ou vriende met mekaar; ander is meer swygsaam en nog skamerig. Maar die handvol mense is nie vandag hier vir ’n godsdienstige diens nie.

Die groepie van 10 is op pad na ’n piepklein vertrek op die tweede verdieping van die Sentrale Metodiste-sendingkerk in Kaapstad vir ’n vergadering van Alkoholiste Anoniem (AA).

Hulle kom uit verskillende agtergronde – sommige is nog jonk; ander veel ouer – maar almal veg teen ’n gemeenskaplike demoon. Want die mense in dié groep baklei almal teen alkoholisme.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees