Amanzimtoti treur en onthou dominee ná moord: ‘Jesus het gehuil’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Liezel de Jager
Liezel de Jager

Die NG Kerk Suidkus in Amanzimtoti was die kerk waar Liezel de Jager (38) al menige keer gepreek het.

Maar vandag was dit die plek waar haar geliefdes vir haar totsiens gesê het ná haar grusame moord op 13 Oktober slegs 'n paar honderd meter van die kerk waar sy en haar gesin in die pastorie gewoon het.

Voor in die kerk rus haar foto op 'n blommerangskikking.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees