book-icon Uitgawe 26 Mei 2022

Amerikaanse regters besluit teen aborsie – als oor dié historiese besluit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
aborsie
aborsie

Dít is die pleidooi wat voorste vroue in die Demokratiese Party aan Biden gerig het in ’n noodkreet om die wetgewing te beskerm. 

Dié wetgewing is in 1973 goedgekeur nadat die regters van Amerika se hoogste hof beslis het dat die wet nodig is om vroue se privaatheid te beskerm en dat die grondwet vroue wat ’n aborsie wil kry, moet beskerm. 

Die saak wat destyds hierdie wending veroorsaak het, was die alom bekende Roe vs Wade.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in