book-icon Uitgawe 11 Augustus 2022

Amor teen Pieter in Joost se boedelsage: 'Swaarkry? Verkoop jou huis van R 8 miljoen'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pieter van der Westhuizen, Joost se broer en eksekuteur van sy boedel, het gesê Amor se bewerings is “ongegrond”.
Foto's: Lubabalo Lesolle
Pieter van der Westhuizen, Joost se broer en eksekuteur van sy boedel, het gesê Amor se bewerings is “ongegrond”. Foto's: Lubabalo Lesolle

Sy sit met opgetrekte knieë, voete en al op ’n rusbank. Haar lang, heuningblonde hare wat gewoonlik glansend oor haar skouers val, is onder ’n hoed weggesteek. En pleks van swierige hoë hakke is sy kaalvoet.

Ja, dis Amor Vittone, maar sy lyk glad nie so glansryk soos ons haar gewoonlik sien as aktrise voor die TV-kameras of as sangeres op die verhoog nie.

Dié keer praat sy haar hart uit, in haar eie sitkamer, as ’n enkelma van twee wat laat blyk sy sukkel finansieel om kop bo water te hou. “Ek baklei nog in ’n hofstryd. Die meeste mense dink dit is opgelos – dit is nie,” sê sy oor die uitgerekte twis oor die erflating van haar vervreemde man, die oud-Springbokheld wyle Joost van der Westhuizen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in