Deel

André Swartz vertel van rooftog: ‘Wat gebeur as hulle nou die skoot afvuur?’

akkreditasie
Andre se hy voel 'fine' na drie wapens op hom gerig is.
Andre se hy voel 'fine' na drie wapens op hom gerig is.

Donderdag het drie mans André vermoedelik agtervolg tot by die Wilgeheuwel hospitaal in Krugersdorp.

Hy was op pad om vir sy ma, Ina Engelbrecht, te gaan kuier in die hospitaal wat 'n nieroperasie ondergaan het. 

“Drie mans het uit ’n kar gespring met wapens. Een het ’n wapen in my mond gedruk, die ander teen my bors en die ander teen my crotch en my gewurg,” vertel hy aan Huisgenoot.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees