book-icon Uitgawe 25 November 2021

Andries Enslin preek weer in Suid-Afrika: Geestelik sterker ná 'rowwe' 20 maande

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Andries Enslin is terug op eie bodem nadat hy 20 maande lank in die VSA gestrand was. Foto: Lubabalo Lesolle/Huisgenoot
Andries Enslin is terug op eie bodem nadat hy 20 maande lank in die VSA gestrand was. Foto: Lubabalo Lesolle/Huisgenoot

Dit is net ’n blitsbesoek, maar vir sy naastes is dit darem iets . . .

Dit is vandag die eerste keer in 20 maande dat die charismatiese televisie-evangelis Andries Enslin weer by sy kerk instap; die eerste keer in 20 maande dat hy sy gemeente hier in die oë kyk.

Ook die eerste keer in 20 maande dat hy by sy mense kuier nadat hy kort tevore hier op eie bodem geland het op ’n vlug uit Amerika, waar hy deesdae woon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees