book-icon Uitgawe 9 Desember 2021
Deel

Huisgenoot aan huis by Angelo Agrizzi, nou op suurstof en ’n loopraam

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die fluitjieblaser Angelo Agrizzi voer aan hy word nou as die sondebok in die Bosasa-skandaal uitgemaak. Foto: Gallo Images/Media24/Luba Lesolle
Die fluitjieblaser Angelo Agrizzi voer aan hy word nou as die sondebok in die Bosasa-skandaal uitgemaak. Foto: Gallo Images/Media24/Luba Lesolle

Stadig kom hy met sy loopraam aangeskuifel.

So ver hy loop, sleep die lang suurstofpypie aan sy neus agter hom aan, oor die wit teëlvloer van die ruim leefarea, na waar dit êrens dieper in die dubbelverdiepinghuis aan ’n suurstoftenk gekoppel is.

Jy kan beswaarlik glo dit is die voormalige operasionele hoof van Bosasa wat hier voor jou staan – die flambojante Angelo Agrizzi, bekend om sy voorliefde vir Ferrari’s en sy villa op die Italiaanse platteland, en berug weens sy rol in die nes van korrupsie binne die nou insolvente diensverskaffingsmaatskappy van Krugersdorp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees