book-icon Uitgawe 17 Maart 2022

As die peperduur skoen jou pas: Dié tekkies laat die geld vir jong handelaars inrol

akkreditasie
Skoene
Skoene

Hy koop dit teen £3 100 (R64 000) en verkoop dit teen £10 000 (R210 000), vertel Omar Aziz tussen sy sakevergaderings in Londen deur. En hier praat hy nie van aandele nie; hy verwys na sy wins op Generasie Z se nuwe gunstelingbateklas: tekkies. Dior x Nike Air Jordan 1 Highs om presies te wees.

Omar (23) het onlangs ’n winkel in Knightsbridge, een van die gesogste Londense buurte, geopen waar hy beperkteuitgawe-tekkies aan ’n kliëntebasis verkoop waaronder beroemde rappers en skatryk ekspats tel.

Die winkel oorkant Harrods het die weelderige dekor en byderwetse naam wat jy sou verwag. Dit heet “CONCEPT”, maar sonder die klinkers: CNCPT. Omar se sakevennoot, David Lemos (27), verwelkom my daar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees