Asemrowende transformasie toe Brakpan-vrou 56 kg afskud

akkreditasie
Nikita het 56 kg verloor. Foto: Verskaf
Nikita het 56 kg verloor. Foto: Verskaf

“Ons was einde 2019 met vakansie en my niggies is baie maer. Ons het saam ’n foto geneem en ek was geskok toe ek dit sien. Ek was amper dubbeld hul grote. Dit was ’n hengse wake-up call vir my,” vertel Nikita, ’n gekwalifiseerde sjef. 

Nikita het in daardie stadium 133 kg geweeg.

“Ek het tydens die vakansie dadelik besluit om gesonder te eet. Ek het die Keto-eetplan begin volg en suiker en vet uitgesny.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees